Produkte

Mediese Fondse

Mediese Fondse

Dekking ten opsigte van beplande en onbeplande prosedures

Gap Cover

Gap Cover

Addisionele dekking ten opsigte van hoër mediese fonds tariewe asook plan spesifieke bybetalings.

Lewensversekering

Lewensversekering

Beid dekking vir Dood, Ernstige Siektes asook ongeskiktheid

Aftrede

Aftrede

Spaar vir aftrede of Inkomste tydens aftrede

Beleggings

Beleggings

Waarborg beleggings asook mark gebonde belggings

Byvoordele

Byvoordele

Byvoordele word verskaf om sekere produkte te ondersteun en te versterk.

Besigheids versekering

Besigheids versekering

Belangrike versekering wat binne elke suksesvolle besigheid moet bestaan, is Sleutel Persoon versekering of `n Koop-en-Verkoop kontrak.

Groep Skema

Groep Skema Dekking

Groep skema dekking bestaan uit verskeie aspekte wat `n werkgewer kan beid aan sy werknemers, bv. Medies, Pensioen, Lewensversekering.

Onderwys Beskerming

Onderwys Beskerming

Beskerming wat gebied kan word vir kinders in die geval van dood, ernstige siekte of ongeskiktheid van `n ouer.

Discovery Bank

Discovery Bank

Discovery Bank bied verskeie spaar opsies met die beste groei. Al die beheer in die palm van jou hand.