Wie is NRG Adviseurs

NRG Adviseurs

NRG Adviseurs is gebaseer in die hartjie van die Kalahari, Upington. Met meer as 20 jaar se ondervinding in die versekerings wêreld help ons kliënte reg oor Suid Afrika.


Ons benadering is om `n kliënt se tanse lewens stadium, finansiële posisie en behoefte in ag te neem en daaruit die beste moontlike produkte voor te stel.

500+
Advies Gelewer
300+
Mediese Eise
40+
Lewens Eise
80%
Satisfied Customer

Kern-Waardes

integriteit

Deur suiwer intergriteit bou ons `n verhouding met ons kliënte wat bestaan uit absolute betroubaarheid en eerlikheid.

Langtermyn

Gevestigde Langtermyn Verhoudings is die hoeksteen van 'n Gesonde Besigheids Praktyk vir die toekoms tussen ons en die kliënt.

Kundigheid

Die Besigheidsomgewing bestaan uit verskillende veranderlikes, maar is dit ons Kundigheid wat stabiliteit skep en verseker.

Privaatheid

Ons respekteer elke kliënt se privaatheid en is daartoe verbind om u persoonlike inligting te beskerm en verantwoordelik te bestuur.

Kwaliteit

Deur verbind te wees met verskeie diensverskaffers, kan ons kwaliteit advies gee en doel-gepaste oplossings saam stel vir `n kliënte.

Innoverend

Deur Innoverende Strategië is Gister se probleme vervang met Vandag se oplossing