dienste
Om die regte Mediese Plan te kies, moet daar na die behoefte van elke spesifieke kliënt te kyk. Behoeftes sluit in, kronies, dag-tot-dag, netwerk gebonde, ens.
Behalwe dat ons u help om die gepaste Mediese Plan te kies, help ons ook met die reel van magtigings, eise verwerking, plan veranderinge, ens
Persoonlike versekering is heel moontlik een van die mees belangrikste aspekte van versekering. Dit kan help in tyd van Ernstige Siekte, Ongekiktheid, Dood, Sekuriteit,
Versekering wat binne elke suksesvolle besigheid moet bestaan, is Sleutel Persoon versekering of `n Koop-en-Verkoop kontrak. Beide help om strukture in plek te hê vir die dood van `n eienaar.
Kennis, deursettingsvermoë en deeglike beplanning is die sleutel tot welvaart. Elke persoon se lewens stadium bied `n geleentheid om welvaart te skep vir elke realistiese behoefte.
Aftree beplanning kan nooit te vroeg gedoen word nie. Daar moet bepaal word hoeveel gespaar moet word en sal jou geld waarvoor jy hard gewerk het, genoegsaam wees om jou te help deur jou aftrede.
Boedelbeplanning is die opsomming van strukture wat in plek is ter afhandeling van `n boedel. Genoegsame fondse moet beskikbaar wees om `n boedel lukuut te hê asook om na naasbestaandes om te sien.
Die administrasie van 'n Bestorwe Boedel kan baie uitdagend wees, daarom is die korrektheid van 'n testament uiters belangrik tot hierdie funksie. En as deel van enige Finansiele Beplanning weerspieel jou Testament die Distribusie van jou bates.
Met behoorlike beplanning kan belastingdoeltreffendheid uitgevoer word. Groot belastings kan verminder word en selfs vermy word deur die regte oorwegings en produkte in plek te sit. Produkte wat kan help is bv. Mediese Fondse, Annuïteite, Beleggings, ens..






